Theseus - Maritha Snyman

Theseus - Maritha Snyman

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Hy is sterk en slim.  Hy is reg vir avontuur.  Hy hou nie van boelies nie.  Hy is 'n seun wat sonder 'n pa grootgeword het.  Maar hy gaan nou sy pa vir die eerste keer ontmoet.  

Sy naam is Theseus en hy verslaan boewe.

Word aanbeveel vir ouderdomme vanaf 9 jaar

72 bladsye