Springboekie - Fanie Viljoen

Springboekie - Fanie Viljoen

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
R 159.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Springbokke het 'n superkrag.  Hulle is die beste rubyspelers, natuurlik.  Amabhokobhoko!

Maar wat as jy 'n ander superkrag het?  Dalk is lees jou superkrag!  Soos Springboekie!  

Springboekie is mal daaroor om te lees.  Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou.  Hulle wil net heeldag in die moddergat speel en hulle dink boeke is vervelig.

Gelukkig is Springboekie baie slim.  Hy wys sy maats dat daar 'n boek vir elkeen bestaan.  Selfs 'n kwaai leeu!