Sankind lees die wind

Sankind lees die wind

Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ontdek die wonderlike wereld van die Sanmense in hierdie asemrowende bundel kortverhale.

Wendy Maartens leer jou van die skerp wysheid wat skuil in die dans van die  Kwagga en die fluister van die wind.  Neem 'n reis na 'n tyd toe die diere nog kon praat en die mense 'n besondere verhouding met die natuur gehad het.  Dwaal saam met die diere en mense in 'n tyd waar elke ding 'n betekenis het, en waar die verbintenis met die natuur die grootste skat is.

Sagteband

144 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer