Poppie Viool en die Swartwoud-arende
Poppie Viool en die Swartwoud-arende
  • Load image into Gallery viewer, Poppie Viool en die Swartwoud-arende
  • Load image into Gallery viewer, Poppie Viool en die Swartwoud-arende

Poppie Viool en die Swartwoud-arende

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
R 189.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Poppie Viool is op pad na die Swartwoud Kinderhuis toe nadat eers haar oupa en toe haar ma oorlede is.  Sy is alleen.  En al wat sy oorhet, is 'n viool wat al lank in die familie is.

Van die oomblik dat sy by die kinderhuis aankom, hoor sy die gerugte oor spinnekoppe wat so groot is soos katte en oor die mens-arende ...  Poppie steur haar nie veel daaraan nie tot sy een aand voorgestel word aan professor Mancini, 'n pratende portret.  Hy is eintlik 'n musiekonderwyser.  Hy lei Poppie om te ontdek dat haar viool baie spesiaal is ...  en die krag het om die mens-arende se harte te verander sodat hulle menslike aard weer na vore kan kom.  

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer

Sagteband

136 bladsye