Ouma Mollie en die mensvreter - Fanie Viljoen

Ouma Mollie en die mensvreter - Fanie Viljoen

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

"Haar naam is Mollewanta Mollewiekus Nagtegaal.  Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem - die grootste moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai.  Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.

Vandag is egter nie een van daardie dae nie.  Dit begin toe ouma Mollie soos 'n verdrinkende meermin in die bad lê.  Dan laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar.  Hulle sit af see toe.  Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf.  En sy wil die dolfyne voer. En ...

Nee, wag, jy moet maar self lees wat toe gebeur het ..."

Sagteband

71 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer