Lea lief apies:  Grypdiewe en gevaar
Lea lief apies:  Grypdiewe en gevaar
  • Load image into Gallery viewer, Lea lief apies:  Grypdiewe en gevaar
  • Load image into Gallery viewer, Lea lief apies:  Grypdiewe en gevaar

Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
R 119.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lea se ma is 'n veearts en haar pa 'n diereregte-aktivis en joernalis.  Om diere te red is in haar  bloed!  

Lea en haar maats is op pad na ‘n primaatskuiling toe om vir ‘n paar dae as vrywilligers te werk …

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

Sagteband

64 bladsye