Koningsdogters:  Ragab

Koningsdogters: Ragab

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Van kleins af hoor Ragab God se stem, maar haar mamma en pappa wil niks weet nie.  Hulle wil hê sy moet die gode wat hulle in Jerigo aanbid, dien, en as gesellin in die herberg werk.

Tog bly Ragab vas glo in wat God haar belowe het:  dat sy eendag deel sal wees van sy volk, Israel.  Toe die gerugte van oorlog en 'n aanval op Jerigo haar bereik, word sy bly:  dalk is dit nou die tyd!

Maar eers wag daar 'n swaar toets van geloof op haar ...