Engela Goedhart:  Koninginby

Engela Goedhart: Koninginby

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
R 159.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie 'n soet engeltjie nie ...

Engela kry altyd haar sin, maak nie saak in watter situasie sy beland nie!  In die drie stories in hierdie boek speel sy bewimpelaar vir haar onderwysers, maak en verkoop sy haar eie limonade, en kry sy met die Lelike Susters te doen, maar niks kry vir Engela onder nie!

Sagteband

96 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer