Engela Goedhart

Engela Goedhart

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
R 159.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie 'n soet engeltjie nie ...

Engela kry altyd haar sin, maak nie saak in watter situasie sy beland nie!  In die drie stories in hierdie boek probeer sy bewys dat die skoolhoof 'n pruik dra, sy probeer haar vyand uitoorlê, en sy is heeltemal uit haar diepte by 'n spa-naweek, maar niks kry vir Engela onder nie!

Sagteband

96 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer