Die verdwyning van Seamus Smit

Die verdwyning van Seamus Smit

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Toe Seamus wakker word, is sy bene weg.  Hulle het net verdwyn.  Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag 'n belangrike onderhoud.

Hy wens het het geweet wat om te doen.  Is dit 'n siekte?  Is hy besig om dood te gaan?  Moet hy die ambulans bel of is dit normaal?  Dalk is dit niks om oor te stres nie.  Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net met niemand daaroor nie.

Dan begin die res van sy lyf te verdwyn.  Hy besef hy het probleme.  Groot probleme.  En daar begin die vreemdste dag van sy lewe ...

Sagteband

112 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer