Vuil Ferdie:  Kieme!
Vuil Ferdie:  Kieme!
  • Load image into Gallery viewer, Vuil Ferdie:  Kieme!
  • Load image into Gallery viewer, Vuil Ferdie:  Kieme!

Vuil Ferdie: Kieme!

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ontmoet vir Vuil Ferdie - 'n neusgrawende klein rakker met nare maniere!  Sy kop is propvol holderstebolder planne en lawwe idees, en as jy moeilikheid soek, is jy op die regte plek - Ferdie is altyd kniediep daarin!

Drie skreeusnaakse stories oor die wêreld se vuilste moeilikheidsmagneet:

1.  Kieme!

2.  Dans!

3.  Zombies!

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband

96 bladsye