Spanmaats - Refiloe Moahloli

Spanmaats - Refiloe Moahloli

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
R 139.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Morena hou baie van sy nuwe skool.  Daar is 'n klomp sportsoorte en ander aktiwiteite waaraan 'n mens kan deelneem en hy het baie pret saam met sy nuwe vriende.  Hy is ook die kaptein van die sagtebalspan.  Hy is 'n goeie bouler en sy tweelingsuster, Rorisang, is 'n uitstekende kolwer.  Maar ongelukkig verloor hulle span aanmekaar en lyk dit asof die skool die nuwe sportsoort dalk nie meer gaan aanbied nie.  Gelukkig was Morena nog nooit bang vir 'n uitdaging nie.  Hy is vasbeslote om sy span te help om beter te vaar - as hy net kan vasstel hoe.  Moet hy 'n superster probeer wees of eerder iemand wat die ander spanlede aanmoedig om hulle wendrome waar te maak?