Professor Fungus en die monsterformule - Jaco Jacobs

Professor Fungus en die monsterformule - Jaco Jacobs

Regular price
R 79.00
Sale price
R 79.00
Regular price
R 149.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Jenny het die hoofrol in die skoolkonsert gekry!  Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk 'n vreemde mengsel ...  En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge!