Minki & haar maats 02:  Pret met 'n ponie

Minki & haar maats 02: Pret met 'n ponie

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Mink se skool hou 'n dieredag.  Sy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie.  Almal weet Natalie is mal oor ponies.  Maar Danika sê ponies is vervelig.  Minki het 'n plan om haar verkeerd te bewys ...