Keegan & Samier:  Die strokiesprentkompetisie

Keegan & Samier: Die strokiesprentkompetisie

Regular price
R 59.00
Sale price
R 59.00
Regular price
R 65.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Keegan kry die geleentheid om ‘n plakaat te ontwerp wat sy gunsteling skrywer se strokiesprent adverteer – en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon!  Hy is vreeslik opgewonde … maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry …

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband

31 bladsye