Keegan & Samier:  Die sleutelspeurders - André Trantraal

Keegan & Samier: Die sleutelspeurders - André Trantraal

Regular price
R 59.00
Sale price
R 59.00
Regular price
R 65.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Keegan en Samier is beste vriende.  Keegan se kleinsussie tel 'n bossie sleutels op en saam met Ouma leer hulle hoe vingerafdrukke werk en hoe om speurwerk te doen ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband

32 bladsye