Keegan & Samier:  Die nuwe vriend

Keegan & Samier: Die nuwe vriend

Regular price
R 59.00
Sale price
R 59.00
Regular price
R 65.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Daar is ‘n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar.  Samier en Samaia is egter glad nie beïndruk dat Alysha beter as Samaia in alles is nie, en Keegan sukkel om die vrede te behou.

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer

Sagteband

30 bladsye