Dolfie Weerwolfie:  Weerwolfbos - Paul van Loon

Dolfie Weerwolfie: Weerwolfbos - Paul van Loon

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Op 'n dag is daar vreemde geluide in die (Weer)Wolfbos.  Daar word gekap, gesaag en gegrawe.  Die bos is in gevaar.  Oupa weerwolf se boomhuis waarin hy al jare woon, is ook in gevaar.  Twee sakemanne, Visgraat en Meneer, wil die bos afkap.  Wat nou?  Protesteer!

Dolfie en sy klasmaats stig die protesgroep W.R.O.W. (Wie Red Ons Wolfbos).  Maar hulle weet nie of dit genoeg gaan wees om die mans te keer nie ...

Sagteband

174 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar+