Dolfie Weerwolfie:  Silwertand - Paul van Loon

Dolfie Weerwolfie: Silwertand - Paul van Loon

Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 179.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Dolfie bly baie lekker by Timmie en sy ouers.  En al die hoenders in die buurt leef nog.  Uit die bloute kry hulle 'n besoeker.  Het het 'n rillerbrief by hom.  Die brief sê dat Dolfie by die man moet gaan bly.  Dolfie mag nie meer by Timmie en sy ouers bly nie.  Oupa weerwolf is onrustig.  Hy herken die berugte Silwertand ...

Sagteband

173 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar +