Toe Dolfie wakker word, is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis 'n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hand en voete is nou pote. En hy het sowaar 'n stert! Hy is ... 'n weerwolf!
Sagteband
144 bladsye
Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar +