Toe ons in die Ghrieshuis was - Maretha Maartens

Toe ons in die Ghrieshuis was - Maretha Maartens

Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kayla voel of al die crap in die wêreld met hulle gebeur.  Gaan hulle lewe ooit weer oukei wees na die Ramp?  Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het, en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly.  Die Ramp waarin haar pa, 'n motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en daarom nie meer kan werk nie.

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar +