Free shipping for orders of R750 and more. Standard courier fee of only R69 for orders less than R750. Orders will be dispatched within 2 - 3 business days.

Book cover with illustrations of a boy and girl on a pink background.

Die meisie met uitroeptekens in haar oë & ander verhale

Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die meisie met uitroeptekens in haar oë & ander verhale is 'n lekkerleesbundel vir tieners.  'n Verskeidenheid skrywers bied 'n blik op daardie eerste oomblik wanneer twee mense mekaar die eerste keer ontmoet.

Soms laat dit dadelik die vonke spat  Ander kere is dit huiwerig en onseker.  Partykeer is dit 'n begin.  Soms is dit 'n einde.