Krok en Dil gaan skool toe

Krok en Dil gaan skool toe

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Krok hou van speel ... maar hy hou nie daarvan as iemand hom kielie nie.

Dil hou van skool ... maar hy hou nie van stilsit nie.

Dil hou van Krok.  En Krok hou van Dil.  Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag!

- 3 skreeusnaakse strokies

- perfek vir beginnerlesers