Caesar se geskenk

Caesar se geskenk

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Toe die legionsoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van 'n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling van sy drankrekening.  Maar toe Ortopedix-hulle daar aankom, rol hoofman Allamapstix van die lag oor die dorpie wat Caesar kwansuis verkoop het ...