Asterix in België

Asterix in België

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Wie is die dapperste:  die Belgiese stam of die Galliërs?  Die Galliërs en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes.  Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees.  Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel ...