Asterix en die verlore papirusrol

Asterix en die verlore papirusrol

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Caesar het 'n boek geskryf!  Hy het sy kommentare oor die Galliese Oorlog neergepen.  Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip.  Is Caesar se "Kommentare" nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit?