Praat Jy!

Praat Jy!

Regular price
R 219.00
Sale price
R 219.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die boek vertel die storie van Therese Hulme en die jongmense wat sy oor 'n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap.

Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit 'n skryfkultuur in jou klas te vestig.

Om jou daarmee te help is die boek vol kopoopmaakvrae en praktiese oefeninge vir leerders, herkouvrae vir onderwysers en besprekings wat nuwe insigte bring na KABV-taaldoelwitte.  Maar dis veral die stories, gedigte, dramateks en rymkletse van die jong skrywers van haar piemp- en Yoh!-skryfgroepe wat jou verbeelding en die van leerders in jou klas sal aangryp.