Jou kind en verlies - Solet Scheeres

Jou kind en verlies - Solet Scheeres

Regular price
R 249.00
Sale price
R 249.00
Regular price
R 269.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die dood van 'n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste tipe verlies wat 'n kind moontlik kan ervaar nie.  Ook as ouers skei, verander 'n kind se lewe dramaties en kan sy net sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.

Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit.  Hierdie boek bevat wenke, idees en 'n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme.  Praktiese aktiwiteite help om spelenderwys 'n ruimte vir gesprek en heling vir kinders te skep.  Die skrywer se pragmatiese en sensitiewe raad gee volwassenes 'n woordeskat wanneer verdriet ook hulle tot stilte ruk.