Ina, 'n verhaal van genade en genesing

Ina, 'n verhaal van genade en genesing

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 259.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ina Bonette is wreed aangeval en gemartel deur die Modimolle-monster en sy drie handlangers.  In hierdie boek vertel sy self wat daardie dag op 3 Januarie 2012 gebeur het.  Sy moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is.

Hierdie uitsonderlike verhaal van oorlewing, genade en uiteindeik genesing, sal die leser inspireer om bo die verlede uit te styg, selfs al is dit deurdrenk van tragedie en onnoembare lyding.