Aleit Apteit

Aleit Apteit

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

AleitApteit is 'n boek gevul met stories van die geliefde Alheit Swanepoel.  Kom reis en kook saam met hom, met resepte nie net uit sy eie pen (en kombuis) nie, maar ook uit die van sy vriende.  

AleitApteit is 'n hoofstuk van sy nalatenskap en 'n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef.  Dit is 'n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak - gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur 'n legende.