Twa die Tydloper - Anoeschka von Meck

Twa die Tydloper - Anoeschka von Meck

Regular price
R 309.00
Sale price
R 309.00
Regular price
R 309.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop.  Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal.

Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in 'n dorre landskap om oorlewing veg.  Hulle is 'n geharde eenkantgesin vol geheime.  Twalie se pa verwerp haar en haar ma maak haar gedurig stil.

Wanneer die Namavrou Letgoed haar as kind uit 'n sandstorm red, leer sy haar die geheim van Die Poort, wat tydens die heuningmaan 'n magiese plek word.  Hier maak die tyd soms 'n deur agtertoe oop ...

Twa die Tydlope is 'n aangrypende roman wat lesers sal meevoer en met nuwe oë na die wêreld om hulle sal laat kyk.