Oor en weer

Oor en weer

Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
R 269.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die dag toe Billie by Amandelboom 9 intrek, kon nie sy of Manda, wat oorkant die straat in nr 6 woon, voorsien hoe verstrengel hule lewe sou raak nie.  Manda en Billie is so verskillend soos Antarktika en die Sahara.  Inkennige Manda voel op haar veiligste in haar huis met haar kat, Jasmyn, as geselskap.  Billie, aan die ander kant, is net so energiek soos haar hond, Tequila.  Sy is pas geskei en dolverlief op 'n Irakese vrou, Amani.  Na 'n blote misverstand tussen die troeteldiere begin Billie en Manda oor en weer kuier.  En in die proses leer hulle dat die liefde 'n duisend vorme aanneem, dat dit moed verg om weerloos te wees en dat vriendskap oneindig kosbaar is.