Alkoholisme, armoede, geweld, pyn, honger, angsdrome. Dit is hoe Bennie in hierdie wêreld ontvang word en hy ontsnap nie daaraan toe hy die ouerhuis verlaat nie. Want dit is nie net in sy drome wat Nkunzi weer op hom afstorm nie; Nkunzi se bloed loop ook in sy are.
Geweld in al sy gedaantes is Bennie Welman se daaglikse gegewe en sy metgesel galgehumor. Tragiek en komedie loop hand aan hand.
Sagteband
304 bladsye