Die duisend en eerste nag

Die duisend en eerste nag

Regular price
R 179.00
Sale price
R 179.00
Regular price
R 189.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Wanneer Herman Swart se tweelingsuster Herma onverwags sterf, val 'n deel van hom weg.  Hy raak toenemend eensaam en onttrek in 'n wêreld van ou films.  Hy sien haar in sy eie spieëlbeeld en hoor haar op ongeleë tye.  'n Bykomende traumatiese ervaring versplinter sy wêreld finaal en Herman verval in 'n diep koma.  Hy bevind homself binne-in 'n avontuur, nagmerrie, 'n wêreld waarin droom, fantasie, film, vervolgverhale, musiek en die gotiese ineenvleg.  In hierdie vreemde, magiese realiteit beweeg hy tussen plekke en ontmoet verskeie karakters - elk met sy of haar eie storie